GHOLFDAG | 20 Oktober

28/09/2017

 

Ons jaarlikse Gholfdag word op Vrydag, 20 Oktober 2017 aangebied. Hierdie is ’n “wen-wen-geleentheid” waar fondse vir die skool ingesamel word en ondernemings die geleentheid gebied word om hul produk/diens te adverteer, maar bowenal om gholf te speel!

 

Dit is ons doel om ’n onvergeetlike dag aan te bied en beloof om vol nuwe en opwindende inisiatiewe te wees.  Ons is egter afhanklik van die korporatiewe wêreld, die gemeenskap en die ouers om hierdie dag ’n sukses te maak .  U ondersteuning sal dus hoog op prys gestel word.

 

As jy belangstel om die dag by te woon, sien gerus die inligting vervat in die volgende dokument (Gholfdag Inligting) of kontak gerus vir Zani Bruwer by zani.bruwer@stellies.com.

 

 

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch