LEGGS | Kinders en Grense Praatjie

Praatjie oor Kinders en Grense, 14 Sept. 2017 te Rhenish Primary, 18:30 – 20:00.
R100p/p vooraf, OF R120p/p by die deur. Me. Anne Cawood lei die bespreking met o.a die volgende punte:
- Die ware betekenins van dissipline;
- Onderliggende faktore wat begrip gedrag makliker maak;
- Basiese temperament
- Ontwikkelingsfases en gedrag
- Kommunikasie in gesinne
- Luister, verbaliseer en ontleed
- Etikette
- Druk jou emosies uit
Kontak leggstellenbosch@gmail.com, 0796623363 of www.leggstellenbosch.weebly.com vir inligting of om ‘n bespreking te maak.
LEES MEER oor die geleentheid in die volgende dokument.