KULTUUR | Stellenbosch Kunswedstryd
HS Stellenbosch lewer weereens besonderse prestasies by die Stellenbosch Kunswedstryd.
GROEPPRESTASIE |
Brandslang (o.l.v. Xander Kritzinger) ontvang die Jan de Villiersbeker vir die beste Hoërskool Serenadegroep.

Agter (van links na regs): Sylvia van Lingen, Christo de Kock, Mnr. Xander Kritzinger, Ulrich Gaum, Van Zyl Strauss, Pieter Conradi, Simon Charlton | Middel: Rutger van Huysteen | Voor: Mia Adendorff, Emma Stofberg, Nadia Human, Loraine de Waal, Estelle de Villiers, Phebe la Grange
INDIVIDUELE PRESTASIES |
Christo de Kock wen die H du Toit beker vir Beste Hoërskool Drama: Seun en Sylvia van Lingen ontvang die Stellenbosch Kunswedstrydmedalje vir Sopraan- of altblokfluit 15 jaar en ouer.