Skaak | Bolandspan

Wanneer dit by skaak kom, kan die volgende leerders nie onkant betrap word nie. Baie geluk aan:
Dario Lackay (0/18 seuns)
Christa Davids (0/15 dogters) en
Salmo Cilliers (0/15 seuns)
wat tot die onderskeie Boland Skaakspanne verkies is.
Stellies is trots op julle!