Gasspreker: Stephan Lungu

06/02/2017

 

“Sometimes at the start of a new chapter in life, it seems that everything is for you and nothing can go wrong. You feel as if you are standing on a mountain peak and can catch a glimpse of the dazzling promised land that is your future- a work to be accomplished, a relationship to be enjoyed. All is bathed in mellow, golden light.”

 

 - Stephan Lungu

 

bo: Stephan Lungu teken die Matriekraad se "wall of fame". Saammet hom is Annarine Goldie en Anja Liebenberg.

 

HSS het die voorreg gehad om Stephan Lungu as gasspreker te kon ontvang tydens Vrydagoggend se saalperiode. 'Oom Stephan' (soos hy bekend is aan vele), 'n man wat al in die teenwoordigheid was van 40 presidente en vele meer leiers van verskillende nasies, het met nederigheid en wysheid beide personeel en leerders geinspireer met sy lewensverhaal.

 

Sy boek, Out of the Black Shadows, is by boekwinkels en aanlyn beskikbaar en word ook tans verwerk in 'n vollengte film wat in November uitgereik word.

 

Baie dankie vir die rolmodel wat Oom vir HSS is!

 

 

 

 

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch