Leierskap | Hoofleiers 2017

Die hoofleiers van die skool, asook die koshuis (Huis Du Preez) vir 2017 is Donderdag aangekondig. Baie geluk aan hierdie leerders, ons sien uit na 'n wonderlike jaar!

Skoolhoofleiers:
Van links: Jané Janse van Rensburg (hoofdogter), Timothy Morris (hoofseun), Annarine Goldie (VRL-voorsitter).

Hoofleiers van Huis du Preez:
Van links: Elzet Brenkman (onderhoofdogter), Daniëlle Luttig (hoofdogter), Dylan Puchert (hoofseun), Pieter van Helsdingen (onderhoofseun).