• Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch

Tennis | Toernooi uitslae

12/10/2016

1 - 4 Oktober: Tennis SA Reeks in Boland. Hierdie is 'n baie sterk toernooi waarheen almal kom om te aklimatiseer vir Junior Masters. Maretha Burger (foto) tree as wenner uit die stryd by dogters 0/14 en Alme Jordaan eindig 5’de. Dylan Puchert (Graad 11) eindig 12’de Mans Ope.

 

5 - 9 Oktober: Tennis SA Junior Masters. Deelname aan hierdie toernooi is slegs op uitnodiging en die top 16 nasionaal speel. Maretha eindig 6’de en Alme eindig 11’de.

 

Baie geluk aan hierdie tennis spelers!

 

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

HOËRSKOOL

stellies