• Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch

Koor | Wenners by Applous!

16/08/2016

 

Stellies se koor is as wenners aangewys in die kategorie vir die beste meer ervare gemengde koor by die nasionale ATKV Applous kompetisie finaal, wat op 6 Augustus in die Kruiskerk, Stellenbosch plaasgevind het.

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

HOËRSKOOL

stellies