• Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch

Toastmasters | Streekskompetisie

08/08/2016

Franci van den Berg en Jana van der Merwe het op Dinsdag 2 Augustus deelgeneem aan die Toastmasters-streekskompetisie by Helderberg Kollege. Die skole wat deelgeneem het, was HS Parel Vallei, Hottentots Holland Hoërskool, Helderberg Kollege en Hoërskool Stellenbosch. Franci van den Berg het 'n puik inspirerende toespraak gelewer met die titel: Hoe gaan jou boek eindig? Sy behaal 'n derde plek. Jana van der Merwe het haarself ook goed van haar taak gekwyt en die gehoor geïnspireer met haar toespraak: Dade, nie woorde nie.

 

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies