• Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch

Skaak | Bolandsentraal Kampioene

08/06/2016

 

Die gemengde 0/15 skaakspan het die prestasie om drie groot hoërskole nl. HJS Paarl; Paarl Gim en Paul Roos Gim te klop in 'n topskoletoernooi.

 

Tans is hulle die kampioenspan van Bolandsentraal en gaan binnekort na Worcester om te kyk of hulle nie die algehele Boland skaakkampioen span kan wees nie.

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies