Koor | PRG beKOOR!

19/04/2016

 

Die HSS Seniorkoor tree komende Woensdagaand (20 April) op by die PRG beKOOR!

Die konsert begin 19h00 en kaartjies (R30.00pp) kan by die deure gekoop word. Alle stellies word genooi om die geleentheid by te woon! 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch