Dans | Danser sit die regte voetjie voor

Baie geluk aan Doné Menezes wat tydens die Celebration of Dance kompetisie besonders gevaar het. Sy ontvang twee diplomas vir onder andere PreAm Set Dance en Novice Own Choice.

Haar besonderse talent wen vir haar 'n plek in die finale rondte van die kompetisie wat van 21 - 23 April 2016 plaasvind.

(Doné is die danser aan die regterkant)

Onlangse nuus
Argief

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch