Hokkie | Mosselbaai toernooi

Die 0/19A hokkiespanne het tydens die skoolvakansie aan die Mosselbaai hokkietoernooi deelgeneem. Beide spanne het puik gevaar! 'n Spesiale gelukwensing aan Juf. Victor en die eerste dogterspan wat die enigste onoorwonne span uit 15 spanne by die toernooi was.

Hulle uitslae was as volg:

Melkbos 6-0 wen

Maartin Oos 6-0 wen

Punt 1-0 wen

Landboudal 4-0 wen

Cradock 0-0

Lady Brand 4-0

Semi-finaal teen Vereeniging 2-0 wen

Finaal teen Cradock 2-0 wen

Onlangse nuus
Argief

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch