"Hotrods" wedren | Stellie neem 1ste plek


Kyle Huddlestone (gr.11) het die afgelope naweek aan die 1ste been van Tygerberg Raceway se plaaslike kompetisie deelgeneem. Die kompetisie was straf, maar hy het "koel kop" gebly en 'n eerste posisie behaal.

Baie geluk, Kyle!

Onlangse nuus
Argief

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch