Atletiek | Kleuresport 2016

08/02/2016

Kleuresport 2016 was weereens een van HSS se hoogtepunte in die somer-sport seisoen. Atlete en toeskouers het Stellenbosch se Coetzenburg Atletiekstadium gevul met entoesiasme, gee en baie potensiaal.

 

 

 

HSS is trots op elke atleet wat uitgeblink het in hul afdeling, of selfs net deelgeneem het vir die pret. Ons is trots op die volgende prestasies:

 

1.  Beste Baan: Junior Dogter - Alme Jordaan – 800m

2.  Beste Baan: Junior Seun - Carlo Britz – 100m

3.  Beste Veld:  Junior Dogter - Maria Jacobs - HS

4.  Beste Veld : Junior Seun - Ulrich Gaum - Diskus

5.  Beste Baan: Senior Dogter - Jade Paulse – 100m

6.  Beste Baan: Senior Seun - Rodwin September – 400m

7.  Beste Veld:  Senior Dogter - Tavia Parks - Driesprong

8.  Beste Veld: Senior Seun - Rodwin September - Verspring

9.  Victrix Ludorum: Junior Dogter: Alme Jordaan  

10. Victor Lodorum: Junior Seun:  Hendrik de Waal     

11. Victrix Lodorum: Senior Dogter: Amy-Ann Bruwer    

12. Victor Lodorum: Senior Seun - Rodwin September

 

 

 

Die Goue-span het die dag skoonskip gemaak en beide die Gees- en Atletiekbeker gewen. Baie geluk!

 

Ons sien mekaar 16 Februarie op die baan wanneer HSS met selfvertrou Charlie Hofmeyer, Jan van Riebeeck en Worcester Gimnasium gaan uitdaag by die Interskole Atletiek 2016.

 

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch