7's Rugby | Le Roux Kloppers

23/10/2015

Le Roux Kloppers was lid van die Boland 0/17 Sevens Rugbyspan.

 

 

Hierdie span het in die September vakansie deelgeneem aan die SARU SA Sevens-Toernooi in die Paarl. Die span het hulle uitspeelwedstryde al 3 gewen en die baie sterk PUMA span 26-17 oortuigend gewen.

 

In die Semi-finaal het Boland teen WP verloor. Boland 0/17 eindig 4de in die toernooi.

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch