Wiskunde Olimpiade | 2de is Wes-Kaap

21/10/2015

Tian Cilliers, ‘n graad 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, was uitgenooi na die provinsiale prysuitdeling van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade wat op 19 Oktober 2015 plaasgevind het.  ‘n Totaal van 16 917 leerders het vanjaar deelgeneem aan die tweede rondte van hierdie olimpiade. 

Dit is met groot trots wat ons Tian se tweede plek in die Wes-Kaap aankondig.  Voorwaar ‘n pragtige prestasie. 

 

Ons sien daarna uit om vorentoe weer Tian se naam by hierdie Wiskunde-prestasies te sien.

Please reload

Onlangse nuus
Please reload

Argief
Please reload

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch