Stellies se SA kampioene



Die afgelope vakansie het Rossouw en Minette puik prestasies behaal tydens die Suid- Afrikaanse Junior-Meesters Tennis Kampioenskappe in die Strand. Rossouw Norval is aangewys as die wenner van 0/16 Seuns en Minette van Vreden is die wenner van 0/16 Dogters.

Dit is voorwaar 'n baie goeie prestasies om as no. 1 in Suid-Afrika gekroon te word.


Sterkte aan aan ons tennisspelers met die ITF-reekse wat hierdie tydens die vierde kwartaal gespeel word.


Onlangse nuus
Argief

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch