Musiekleerders behaal uitstekende uitslae by ABRS

Hoërskool Stellenbosch se musiekleerders het uitstekend presteer in die ABRSM (Associated Board of the Royal Schools of Music) se musiek-eksamens wat in Augustus vanjaar plaasgevind het.

Die volgende resultate is behaal:

Elize Hoffmann (klavier, graad 2) – 82%

Laurens Huyssen (tjello graad 3) - 91%

Inge-Marli van Pletzen (sang, graad 7) – 80%

Daniël Steyn (sang, Finaal) – 87%

Estelle Kemp (tjello, Finaal) – 92%

Onlangse nuus
Argief

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch