Die beker kom huis toe...
Hoërskool Stellenbosch lewer 'n uitstekende vertoning op alle gebiede by hierdie jaar se interskole teen Hoërskool Montana en bring weereens die beker na sy Stellies tuiste.
Die geleentheid was gekenmerk deur goeie sportmanskap, ondersteuners met gees, danspassies en selfs 'n rooi kat... Baie geluk aan elke span, afrigter en onderwyser!