Ons jaarlikse Gholfdag word op Vrydag, 20 Oktober 2017 aangebied. Hierdie is ’n “wen-wen-geleentheid” waar fondse vir die skool ingesamel word en ondernemings die geleentheid gebied word om hul produk/diens te adverteer, maar bowenal om gholf te speel!

Dit is ons doel o...

Praatjie oor Kinders en Grense, 14 Sept. 2017 te Rhenish Primary, 18:30 – 20:00.

R100p/p vooraf, OF R120p/p by die deur. Me. Anne Cawood lei die bespreking met o.a die volgende punte:

-  Die ware betekenins van dissipline;

-  Onderliggende faktore wat begrip gedrag makli...

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch