Wanneer dit by skaak kom, kan die volgende leerders nie onkant betrap word nie. Baie geluk aan:

Dario Lackay (0/18 seuns)

Christa Davids (0/15 dogters) en

Salmo Cilliers (0/15 seuns)

wat tot die onderskeie Boland Skaakspanne verkies is.

Stellies is trots op julle!

v.l.n.r Carla Veer, Mnr. W. Carpenter, Lize de Villiers

Vir 2017 is Carla Veer en Lize de Villiers verkies tot die o/17 Boland Hokkiespan, tesame hiermee is Mnr. Wayne Carpenter gekies as 'n provinsiale afrigter.

Baie geluk aan ons Stellie-leerders en -onderwyser!

v.l.n.r Mari du Toit en Liska Kock

Mari du Toit en Liska Kock is verkies tot die o/18 Boland Muurbalspan vir 2017.

Baie geluk, HS Stellenbosch is baie trots op julle!

Baie geluk aan Dean Urquhart wat verkies is tot die Karate Provinsiale Span vir 2017. 

Stellies is trots op jou!

Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat die volgende provinsiale prestasies behaal het:

Anja Liebenberg -  0/18 Wes-Kaapspan

Nikita Cronje – 0/18 Kaapse Wynlandspan

Clarissa Kruger – 0/15 Kaapse Wynlandspan

HS Stellenbosch is baie trots op julle!

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch