Paul Roos Gimnasium het Woensdag, 19 Oktober, 'n leerderraad kenmekaar by hulle klubhuis aangebied. Die leerderrade van PRG, Rhenish HS, HMS Bloemhof en HSS het hul leerderrade aan mekaar voorgestel asook hul visies en missies gedeel. Daarna het hulle heerlik saamgeku...

Die hele graad 9 groep het Donderdag, 20 Oktober, die pad na Botmaskop aangedurf. Baie geswoeg en gesweet maar almal het bo uitgekom! Terug by die skool kon hulle heerlik afkoel onder die sproeiers.

Die matriekleerders het vandag hul laaste dag van skool gevier. Tydens 'n saalbyeenkoms saam met alle leerders, asook die matriekleerders se ouers, word elke matriekleerder na die verhoog geroep en ontvang 'n kaartjie van Mnr. Pellissier (skoolhoof). Daar word 'n visue...

Die hoofleiers van die skool, asook die koshuis (Huis Du Preez) vir 2017 is Donderdag aangekondig. Baie geluk aan hierdie leerders, ons sien uit na 'n wonderlike jaar!

Skoolhoofleiers:

Van links: Jané Janse van Rensburg (hoofdogter), Timothy Morris (hoofseun), Annarine G...

Op 27 September het die graad 11 leerders die geleentheid gehad om 'n leierskapskonferensie by te woon slegs vir hulle, wat deur HSS aangebied is in samewerking met die Frederik van Zyl Slabbert Instituut vir Studente Leierskapsontwikkeling van die Universiteit Stellen...

1 - 4 Oktober: Tennis SA Reeks in Boland. Hierdie is 'n baie sterk toernooi waarheen almal kom om te aklimatiseer vir Junior Masters. Maretha Burger (foto) tree as wenner uit die stryd by dogters 0/14 en Alme Jordaan eindig 5’de. Dylan Puchert (Graad 11) eindig 12’de M...

HOëRSKOOL STELLENBOSCH GHOLFDAG

Vrydag 21 Oktober 2016

@ STELLENBOSCH GHOLF-KLUB

Ons jaarlikse Gholfdag word op Vrydag, 21 Oktober 2016 aangebied. Hierdie is ’n “wen-wen-geleentheid” waar fondse vir die skool ingesamel word en ondernemings die geleentheid gebied word om...

Die Matriekraad HSS en Huiskomitee van Huis du Preez is onlangs aangekondig. Hulle is as volg:

Agter van links: Sterrenberg Smit (MR), Timothy Morris (MR), Henk Lategan (MR en HK), Chris Germishuys (HK), Dylan Puchert (MR en HK), Pierre Venter (HK), Keeghan Zahrt (HK),...

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch