Stellies se koor is as wenners aangewys in die kategorie vir die beste meer ervare gemengde koor by die nasionale ATKV Applous kompetisie finaal, wat op 6 Augustus in die Kruiskerk, Stellenbosch plaasgevind het.

Estelle Kemp (gr. 12) en Gerhard Joubert (gr. 9) het op 11 Augustus deelgeneem aan die finale rondte van die Music Maestro music competition aangebied deur  Somerset College.  Albei leerders het ‘n eerste plek behaal in hul onderskeie afdelings.  Estelle in die senio...

Franci van den Berg en Jana van der Merwe het op Dinsdag 2 Augustus deelgeneem aan die Toastmasters-streekskompetisie by Helderberg Kollege. Die skole wat deelgeneem het, was HS Parel Vallei, Hottentots Holland Hoërskool, Helderberg Kollege en Hoërskool Stellenbosch. F...

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch