Vanjaar het die Hoërskool Bellville die 15de Nasionale Toneelspelkompetisie aangebied in die Kunstekaap Teater. Ongeveer 500 leerders het deelgeneem aan die landswye uitdunrondtes waarvan slegs 80 dan uitgenooi is om deel te neem aan die kompetisie op 19-21 Mei.

 

Johan...

Die gemengde 0/15 skaakspan het die prestasie om drie groot hoërskole nl. HJS Paarl; Paarl Gim en Paul Roos Gim te klop in 'n topskoletoernooi.

 

Tans is hulle die kampioenspan van Bolandsentraal en gaan binnekort na Worcester om te kyk of hulle nie die algehele Boland s...

Vier leerders van HSS het onlangs deelgeneem aan die nuutste insetsel van KykNET se Groot Ontbyt program. Kyk gerus wat hulle gedoen het!

 

HSS se seniorkoor is deur na die finale rondte van die ATKV-Applous kompetisie (in die kategorie: Hoërskool Meer Ervare Gemeng) wat op 6 Augustus in Stellenbosch se Kruiskerk plaasvind.

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch