Nic Geldenhuys (links):

 

Nic het tydens die Maart-vakansie die Francois Du Plessis Karate skool verteenwoordig by die “4 Masters Training Seminar” in Kaapstad. Hy was slegs een van 120 karateka wat onder meer opleiding ontvang het van Saiko Sihan Goshi Yamaguchi, die Pr...

Hanreco van Zyl is onlangs opgeneem in die Boland Cravenweek span wat tydens die vakansie in Pietermaritzburg gaan deelneem aan die 2016 Nasionale toernooi vir hoërskool rugbyspelers. 

 

Die afgelope week het verskeie leerders uitstekend gevaar in hul onderskeie sporte.

 

TENNIS:

 

 

H/S Stellenbosch  se eerste dogter-tennisspan eindig 4 de in bg kompetisie. Eunice Rohland word aangewys as beste no 6 speler en Minke Beukes  as beste no 5 speler van die toer...

 

Hoërskool Stellenbosch se koor olv. Xander Kritzinger met Liza Joubert voor die klavier by die Stellenbosch Kunswedstryd se koorfees waar hulle vir albei katogorieë, gewyd en eie keuse Cum Laude verwerf.

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch