Die HSS Seniorkoor tree komende Woensdagaand (20 April) op by die PRG beKOOR!

Die konsert begin 19h00 en kaartjies (R30.00pp) kan by die deure gekoop word. Alle stellies word genooi om die geleentheid by te woon! 

 

Baie geluk aan Doné Menezes wat tydens die Celebration of Dance kompetisie besonders gevaar het. Sy ontvang twee diplomas vir onder andere PreAm Set Dance en Novice Own Choice

 

Haar besonderse talent wen vir haar 'n plek in die finale rondte van die kompetisie w...

Die 0/19A hokkiespanne het tydens die skoolvakansie aan die Mosselbaai hokkietoernooi deelgeneem. Beide spanne het puik gevaar! 'n Spesiale gelukwensing aan Juf. Victor en die eerste dogterspan wat die enigste onoorwonne span uit 15 spanne by die toernooi was.

Hull...

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch