Kyle Huddlestone (gr.11) het die afgelope naweek aan die 1ste been van Tygerberg Raceway se plaaslike kompetisie deelgeneem.  Die kompetisie was straf, maar hy het "koel kop" gebly en 'n eerste posisie behaal.

 

Baie geluk, Kyle!

Kleuresport 2016 was weereens een van HSS se hoogtepunte in die somer-sport seisoen. Atlete en toeskouers het Stellenbosch se Coetzenburg Atletiekstadium gevul met entoesiasme, gee en baie potensiaal.

 

 

 

HSS is trots op elke atleet wat uitgeblink het in hul afdeling, of...

 

Hoërskool Stellenbosch…die fyn netwerk van behoort.

 

 

By Hoërskool Stellenbosch en die koshuis, Huis du Preez, leer jy wat eienaarskap is en dat omgee net so belangrik as prestasie is. Jy word as mens onvoorwaardelik aanvaar en hier word jy gereed gemaak vir die lewe b...

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch