Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot die Matriekraad en HDP Huiskomitee vir 2016!

 

Hoofleiers vir HSS se Matriekraad en HDP se Huiskomitee

 

 v.l.n.r Anhia Swart (HDP Hoofmeisie), Mike Engelbrecht (HDP Onder-hoofseun), Anina de Villiers (HDP Onder-hoof...

Le Roux Kloppers was lid van die Boland 0/17 Sevens Rugbyspan.

 

 

Hierdie span het in die September vakansie deelgeneem aan die SARU SA Sevens-Toernooi in die Paarl. Die span het hulle uitspeelwedstryde al 3 gewen en die baie sterk PUMA span 26-17 oortuigend gewen.

 

In d...

Tian Cilliers, ‘n graad 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, was uitgenooi na die provinsiale prysuitdeling van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade wat op 19 Oktober 2015 plaasgevind het.  ‘n Totaal van 16 917 leerders het vanjaar deelgeneem aan die tweede rond...

Die afgelope vakansie het Rossouw en Minette puik prestasies behaal tydens die Suid- Afrikaanse Junior-Meesters Tennis Kampioenskappe in die Strand. Rossouw Norval is aangewys as die wenner van 0/16 Seuns en Minette van Vreden is die wenner  van 0/16 Dogters....

Please reload

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

stellies
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch