GHOLFDAG | 20 Oktober

Ons jaarlikse Gholfdag word op Vrydag, 20 Oktober 2017 aangebied. Hierdie is ’n “wen-wen-geleentheid” waar fondse vir die skool ingesamel word en ondernemings die geleentheid gebied word om hul produk/diens te adverteer, maar bowenal om gholf te speel! Dit is ons doel om ’n onvergeetlike dag aan te bied en beloof om vol nuwe en opwindende inisiatiewe te wees. Ons is egter afhanklik van die korporatiewe wêreld, die gemeenskap en die ouers om hierdie dag ’n sukses te maak . U ondersteuning sal dus hoog op prys gestel word. As jy belangstel om die dag by te woon, sien gerus die inligting vervat in die volgende dokument (Gholfdag Inligting) of kontak gerus vir Zani Bruwer by zani.bruwer@stelli

LEGGS | Kinders en Grense Praatjie

Praatjie oor Kinders en Grense, 14 Sept. 2017 te Rhenish Primary, 18:30 – 20:00. R100p/p vooraf, OF R120p/p by die deur. Me. Anne Cawood lei die bespreking met o.a die volgende punte: - Die ware betekenins van dissipline; - Onderliggende faktore wat begrip gedrag makliker maak; - Basiese temperament - Ontwikkelingsfases en gedrag - Kommunikasie in gesinne - Luister, verbaliseer en ontleed - Etikette - Druk jou emosies uit Kontak leggstellenbosch@gmail.com, 0796623363 of www.leggstellenbosch.weebly.com vir inligting of om ‘n bespreking te maak. LEES MEER oor die geleentheid in die volgende dokument.

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch