KULTUUR | Stellenbosch Kunswedstryd

HS Stellenbosch lewer weereens besonderse prestasies by die Stellenbosch Kunswedstryd. GROEPPRESTASIE | Brandslang (o.l.v. Xander Kritzinger) ontvang die Jan de Villiersbeker vir die beste Hoërskool Serenadegroep. Agter (van links na regs): Sylvia van Lingen, Christo de Kock, Mnr. Xander Kritzinger, Ulrich Gaum, Van Zyl Strauss, Pieter Conradi, Simon Charlton | Middel: Rutger van Huysteen | Voor: Mia Adendorff, Emma Stofberg, Nadia Human, Loraine de Waal, Estelle de Villiers, Phebe la Grange INDIVIDUELE PRESTASIES | Christo de Kock wen die H du Toit beker vir Beste Hoërskool Drama: Seun en Sylvia van Lingen ontvang die Stellenbosch Kunswedstrydmedalje vir Sopraan- of altblokfluit 15 jaar en

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch