Sport | Ander Prestasies: Karate en Toutrek

Nic Geldenhuys (links): Nic het tydens die Maart-vakansie die Francois Du Plessis Karate skool verteenwoordig by die “4 Masters Training Seminar” in Kaapstad. Hy was slegs een van 120 karateka wat onder meer opleiding ontvang het van Saiko Sihan Goshi Yamaguchi, die President van die Internasionale Goju Kai Assosiasie. Nic is ook een van slegs negentien karateka uit die Westelike Provinsie, Boland en Overberg wat gekies is om in Junie 2016 in Japan te gaan gradeer vir sy Shodan (1ste swart gordel). Ons is baie trots op Nic wat reeds op so ‘n jong ouderdom kwalifiseer vir ‘n swart gordel. Dean Urquhart (regs bo): Dean het onlangs die Wes-Kaap karatespan gehaal en ook aan die Suid-Afrikaanse k

Rugby | HSS spog met Cravenweek speler

Hanreco van Zyl is onlangs opgeneem in die Boland Cravenweek span wat tydens die vakansie in Pietermaritzburg gaan deelneem aan die 2016 Nasionale toernooi vir hoërskool rugbyspelers.

Sport | Top prestasies

Die afgelope week het verskeie leerders uitstekend gevaar in hul onderskeie sporte. TENNIS: H/S Stellenbosch se eerste dogter-tennisspan eindig 4 de in bg kompetisie. Eunice Rohland word aangewys as beste no 6 speler en Minke Beukes as beste no 5 speler van die toernooi. Eunice kry ook die trofee vir beste sportmanskap op die toernooi. Deelnemende skole: Oranje, Waterkloof, Menlopark, AFr H Meisies Prteoria, Claredon Oos Londen, Gimnasium Paarl, Bloemhof. Ons eerste seuns tennisspan (Dylan Puchert, Le Roux Kloppers, Janneman van der Merwe, Albert Grobler, Meindert Vergeer, Johannes van As en Henk Lategan) neem die naweek deel aan die Kearsney College tennistoernooi in Durban. Die seuns spe

Koor | Cum laude by koorfees

Hoërskool Stellenbosch se koor olv. Xander Kritzinger met Liza Joubert voor die klavier by die Stellenbosch Kunswedstryd se koorfees waar hulle vir albei katogorieë, gewyd en eie keuse Cum Laude verwerf.

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch