Spog uitslae vir klas van 2015

Baie geluk aan die Matriekklas van 2015 met die besonderse prestasie wat julle behaal het in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen! (Matriekklas van 2015 se Top Presteerders | v.l.n.r Jana Steytler, Jana le Roux, Carma Botha, Petrea Butler, Jana Swart, Divan Bosman, Jana Oosthuizen, Karla Laubscher, Irene Dreyer, Retha Engelbrecht, Marli van Lille, Anneki Wilken, Simone van Zyl, Joha van Dyk, Marcha Botha, Frederik Voigt, Leila Mostert, Gerrit Langenhoven, Den'e van Wyk, Lizelle Kirsten, Carel Burger) HS Stellenbosch behaal weereens 100% slaagsyfer met 148 kandidate wat die eksamen suksesvol voltooi het. Alle kandidate kan verdere studies voorsit, waarvan 76% slaag met universiteitstoelat

NUUS

 COMMUNICATOR

STELLENBOSCH

HS Crest On white.jpg
  • Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch