LEERDERLEIERS
Hoërskool Stellenbosch beskik oor die volgende leerderleierskap-strukture:
1. Verteenwoordige Raad van Leerders (VRL): Drie leerderverteenwoordigers uit elke graad
2. Matriekraad (MR): Graad 12 leerders
Hierdie raad word versterk deur leerderkomitees, nl. Sosiale Komitee, Gemeenskapskomitee, Waardeskomitee, Sportkomitee, Eko-vriendelike komitee, Kultuurkomitee, Bemarking- en Skakelingkomitee.
3. Klasleiers: Elke registerklas het 'n klasleier en hulp-klasleier wat ondersteuning bied aan die onderwyser
