• Facebook Round

kopiereg 2015 - 2018  Hoërskool Stellenbosch | Alle artikels, foto's en grafika is die eiendom van Hoërskool Stellenbosch

Om te stem, kliek op die volgende skakel en vul die vorm in: 

BEHEERLIGGAAMVERKIESING 2018

 

Sien aangeheg die kennisgewing van die beheerliggaamverkiesing asook die nominasievorm:

 

 

 

 

 

 

 

 

Die tyd het aangebreek vir die verkiesing van ons Beheerliggaam. U kan hierdie jaar elektronies, vanaf vanoggend 8:00 tot vanaand 19:00, vir 7 kandidate stem.

 

Baie dankie vir u betrokkenheid!

 

Volg gerus die skakel hier onder vir meer inligting oor die bogenoemde kandidate:

 

BEHEERLIGGAAM: Kennisgewing van verkiesing

BEHEERLIGGAAM: Nominasievorm

STELLENBOSCH

HOËRSKOOL

stellies