
AKADEMIE
Hoërskool Stellenbosch het die volgende akademiese uitgangspunte:
-
HSS wil leerders voorberei wat verskillende dele van hul lewe in ‘n enkele geheel kan integreer.
-
‘n Waarde gedrewe bestuur/leierskap tov Akademie word nagestreef.
-
‘n Positiewe ingesteldheid tov Akademie beïnvloed sport en kultuur.
-
Akademie is ‘n integrale deel van die opvoeding van leerders.
-
Akademie help ons om die HSS-gemeenskap (community) te bou.
-
Akademie is ‘n belangrike geleentheid om lewensvaardighede te leer.
-
Akademie is ‘n belangrike manier om lewensvreugde vir leerders en die gemeenskap te bring.
-
Akademie is ‘n manier om die Stellenbosse gemeenskap te dien/betrek/te help om gesonde gemeenskapslewe te bou.
-
Alle personeellede is betrokke by die poging om HSS-Akademie-kultuur se uitgangspunte te bereik.
-
Leerders wat nie goed is in Akademie nie moet ook geleenthede hê om vereer te word.
-
Die totale deelname van leerders en die strewe van groepe en individue om te wen of baie goed te vaar, is belangrike elemente van HSS Akademie-kultuur is.