ONSIGBAAR
2009
Komende wedstryde
| Span |
Datum |
Opposisie |
T/W |
Onderwyser |
| o/15 |
Di, 10 Maart |
Luckhof |
Tuis |
|
| o/15 |
Wo, 11 Maart |
Cloetesville |
Tuis |
|
| o/14 |
Wo, 11 Maart |
Cloetesville |
Weg |
|
| o/17 |
Do, 12 Maart |
Cloetisville |
Tuis |
|
o/15
HSS se o/15 krieketspan het Woensdag, 4 Maart 2009, vir Klein Nederburg met 13 lopies geklop! HSS het eers 203/4 lopies aangeteken en toe vir Klein Nederburg in die 24ste beurt vir 190 lopies uitgeboul.
Ons kolwers het puik gevaar: Damian Hine (32), Franzel van Holstein (22), en Keron Rode (25) het goeie tellings behaal. Die beurt van die wedstryd is gespeel deur Laubser Kirsten wat 90 onoorwonne lopies aanteken het! Kirsten het 11 viere en 6 sesse in sy beurt gemoker. Baie geluk met die oorwinning!
|