Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Tennisbane

Sosiale Tennisklub

Die tennisbane van die skool word na-ure en skoolvakansies gesluit gehou.

Privaat gebruikers kan egter aansluit by die sosiale tennisklub teen 'n minimale koste wat toegang vir 1 jaar vanaf 1 Januarie sal verleen. 'n Sleutel van die regterkanste hek sal dan verskaf word.

Die volgende versoeke:

  • Geen spel op Sondae

  • Alle spel eers na 17:00 op weeksdae.

  • Geen spel voor 08:00 op Saterdae

  • Moet asseblief nie oor die drade klim nie.

  • Maak seker u sluit die bane na gebruik.

Navrae: Mev M van Zyl
E-pos:
Tel: 021 887 3082 X 117, Mev Mariaan van Zyl