Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Aansoekvorm en dokumentasie

Die koshuis toelatingsbeleid dokument verduidelik die praktiese toepassing van die koshuis se toelatingsbeleid:

MS Word dokument Koshuis toelatingsbeleid [24 Kb]


Vul hierdie vorm in om aansoek te doen vir losies in Huis du Preez en stuur dit terug saam met jou skool aansoekvorm:

MS Word dokument Koshuis aansoekvorm [103 Kb]


Die persoonlike inligtingsvorm is slegs vir nuwelinge en moet net ingevul word nadat keuring suksesvol was. Die ingevulde vorm moet met aankoms by die koshuis ingehandig word:

MS Word dokument Persoonlike inligtingvorm [49 Kb]


Magtigingsvorm vir persone om 'n inwoner by die koshuis op te laai (vervoer), of uit te neem vir 'n aand, naweek of vakansie:

MS Word dokument Oplaaier besonderhede vorm [46 Kb]


Hierdie dokument dien as riglyn vir gedrag en optrede van koshuisgangers en moet deeglik bestudeer word deur koshuisgangers sowel as hul ouers:

MS Word dokument Huis du Preez reëls [663 Kb]