Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Rugby

2009

HSS vaar puik teen Groenberg!

HSS se rugbyspanne het uitstekend gevaar teen Hoërskool Groenberg. Die uitslae was as volg:

  • o/19A wen 19-11
  • o/19B eindig gelyk-op 5-5
  • o/16 wen 24-7
  • o/15 wen 17-0
  • o/14 verloor 5-26

Baie dankie aan die noodhulp-leerders wat diens gedoen het by die rugby!