2010
Drie Stellies in Boland-hokkiespan!
Vir die eerste keer in HSS se geskiedenis, het ons drie leerders in die Boland-hokkiespan!

Baie geluk aan Michaela Haarhoff, Chanelle van Wyk en Lize van der Merwe wat opgeneem is in die Boland o/14-hokkiespan.
Die Boland-span sal gedurende die Junie-vakansie aan die SA Kampioenskappe in Stellenbosch deelneem.
Ons is baie trots op hierdie uitmuntende prestasie!
|