Kyle Crotz, 'n graad 10 leerder, het eerste geëindig in die Boland skaakproewe se o/18-afdeling!
Voorwaar 'n merkwaardige prestasie, Kyle!