Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Kaart na HSS

Hoe om by Hoërskool Stellenbosch uit te kom

Kaart na HSS
Klik op die kaart om 'n groter kaart te sien!

Vanaf die R44, Spier, Oude Libertas, of die N2:

  1. Ry af met Merrimanlaan verby McDonalds en die ou hospitaal (links);
  2. hou reguit aan deur die verkeerssirkel by Eendrag manskoshuis (regs);
  3. ry verby die JS Marais Park (F) aan jou regterkant;
  4. draai regs in Jannasch straat;
  5. die skool is nou aan jou linkerkant;
  6. draai links en ry deur die dubbelhekke;
  7. ry verby die tennisbane (regs);
  8. draai links en ry totdat jy die skoolsaal sien.

Vanaf Kraaifontein of die Paarl:

  1. Neem Birdstraat totdat jy by Merrimanlaan uitkom;
  2. volg stappe soos hierbo uiteengesit.