Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Matriekuitslae

Matrieks 2009 presteer skitterend in eindeksamen!

Veels geluk aan die volgende 36 matriek leerders wat elkeen 'n Top Presteerder in die 2009 Matriek-eindeksamen was:

Katrien van Aswegen
Katrien van Aswegen
(7 A's)

*Semper Altior*

Rekeningkunde, Afrikaans, Rekenaartoepassingstegnologie, Ekonomie, Engels Huistaal, Lewensoriëntering, Wiskunde
Adriaan Engelbrecht
Adriaan Engelbrecht
(7 A's)

Afrikaans, Ingenieursgrafika, Informasietegnologie, Lewensoriëntering, Fisiese Wetenskap, Wiskunde, Wiskunde Vraestel III
Heléne van Schalkwyk
Heléne van Schalkwyk
(5 A's)

Rekeningkunde, Afrikaans, Lewensoriëntering, Wiskunde, Musiek

Euodia Vermeulen
Euodia Vermeulen
(6 A's)

Afrikaans, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Wiskunde Vraestel 3, Lewensoriëntering, Ekonomie
Johan van der Walt
Johan van der Walt
(5 A's)

Engels Eerste Addisionele Taal, Ingenieursgrafika, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering, Wiskunde
Ninette Steenkamp
Ninette Steenkamp
(5 A's)

Rekeningkunde, Afrikaans, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering, Wiskunde
Tilida Maas
Tilida Maas
(4 A's)

Rekeningkunde, Ekonomie, Lewensoriëntering, Wiskunde
Lou-Mari Burnett
Lou-Mari Burnett
(4 A's)

Drama, Kuns: Ontwerp, Lewensoriëntering, Wiskunde Geletterdheid
Andrea Kirsten
Andrea Kirsten
(4 A's)

Afrikaans, Gasvryheidstudie, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering
Lizelle van Schalkwyk
Lizelle van Schalkwyk
(4 A's)

Wiskunde, Musiek, Lewensoriëntering, Rekeningkunde
Jarien du Preez
Jarien du Preez
(5 A's)

Rekeningkunde, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Visuele kuns, Lewensoriëntering
Desmaré van Rooyen
Desmaré van Rooyen
(4 A's)

Visuele kuns, Wiskunde, Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika
Tamlynn Phoenix
Tamlynn Phoenix
(4 A's)

Afrikaans, Gasvryheidstudie, Lewensoriëntering, Wiskunde
Nicola Carinus
Nicola Carinus
Shereé Davids
Shereé Davids
Jacqui Croeser
Jacqui Croeser
Anél Taljaard
Anél Taljaard
Ineke van der Berg
Ineke van der Berg
Lanése Knipe
Lanése Knipe
Lizé Burger
Lizé Burger
Vivienne Apples
Vivienne Apples
Francois Kriel
Francois Kriel
Danelle Muller
Danelle Muller
Mari Keyser
Mari Keyser
Liandi Blom
Liandi Blom
Mariella Crafford-Barnard
Mariella Crafford-Barnard
Renier Olivier
Renier Olivier
Heinrich Geldenhuys
Heinrich Geldenhuys
Frances Nel
Frances Nel
Wihan Lategan
Wihan Lategan
Rudi Joubert
Rudi Joubert
Andries Niemandt
Andries Niemandt
Suzaan Rossouw
Suzaan Rossouw
  Coenraad Grünschloss
Coenraad Grünschloss
Wiepke Wever
Wiepke Wever
Dalene Uys
Dalene Uys
 

HSS spog nogmaals met 'n 100% slaagsyfer. Van die 109 kandidate wat die eksamen aangedurf het, het 71% van die leerders toegang tot studie aan 'n universiteit verkry, terwyl die orige 29% almal toelating tot verdere diploma- of sertifikaatstudie behaal het.

Stellies het ook 'n reuse oes van:

  • 152 A-vaksimbole,
  • 195 B-vaksimbole, en
  • 192 C-vaksimbole

verwerf!

Baie dankie vir julle harde werk! Ons is trots op julle!


Vorige jare se matriekuitslae