Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Mej. & Mnr. HSS

2010

Kom ondersteun Mej. & Mnr. HSS!

Mej. & Mnr. HSS

Reis rondom die wêreld met Mej. & Mnr. HSS 2010!

Stellies nooi vriend en vyand uit om die jaarlikse Mej. & Mnr. HSS skouspel op Woensdag, 24 Maart 2010 by te woon!

Verrigtinge begin om 19h00 in die skoolsaal en die tema is From Stellenbosch to around the world.

Die 24 finaliste wat sake gaan uitspook vir die gesogte titel van Mej. & Mnr. HSS 2010 is:

Mej. & Mnr. HSS 2010 finaliste

Mej. HSS finaliste

  1. Lisa Boshoff
  2. Raiza Crombie
  3. Annei Kloppers
  4. Loren Moses
  5. Odile Petersen
  6. Kay-Lee Pool
  7. Laurita Rossouw
  8. Lani Scholtz
  9. Adelaide van der Heever
  10. Arina van der Merwe
  11. Ansunette van Zyl
  12. Christia Visser

Mnr. HSS finaliste

  1. Deon Gouws
  2. Werner van Dyk
  3. Kyle September
  4. Theodore Zhart
  5. Jason le Roux
  6. Eugene Ewenwel
  7. Keith Jansen
  8. Frikkie van Tonder
  9. Joseph Bosman
  10. Timothy Apples
  11. Renzo Muller
  12. Athon Arnolds

Sitplekkaartjies kos R40 en tafelkaartjies R50 (10 persone per tafel).

Kaartjies kan elke 2de pouse vanaf 15 Maart 2010 in die skool se voorportaal gekoop word.

Kontak gerus 082 437 8050 vir meer inligting, of as u belangstel om as 'n borg op te tree.

Kom reis saam - moenie hierdie glansgeleendheid misloop nie!

 

Mej. & Mnr. HSS


Sien vorige jare se wenners in die Mej. & Mnr. HSS argief!