2010
Vanjaar se Opedag vir voornemende leerders en hulle ouers vind op Maandag, 3 Mei 2010 plaas.
Die Opedag duur vanaf 16h30 tot 19h15.

Die Opedag val saam met ons jaarlikse KWEEK! kultuurfees en bied aan voornemende Stellies 'n heerlik kykie in die skoollewe van ons skool.
Kom maak gerus 'n draai en ervaar ons skool vir uself!
Sien vorige jare se Opedae in die Opedag argief!
|