Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Skool-wapen en simboliek



Simboliek van ons skool-wapen

  • Die drie kastele uit Simon van der Stel se familiewapen versinnebeeld die vesting wat die skool aan sy leerders bied.
  • Die akker en akkerblaar, as simbool van ons dorp, stel die groei van ons leerders voor. Dit is in goud omdat hul skoolloop-baan vir hulle kosbaar is.
  • Die eindresultaat van ’n leerder se skool-loopbaan is die sertifikaat waarmee die skool sy leerders vir hul lewenstaak toerus; daarom is dit prominent in die middel geplaas