Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Boeke

Nuwe- en tweedehandse handboeke is beskikbaar op die skoolterrein by Stellies se Winkel.

Tye wissel na gelang van die behoefte van die leerders.

Kontak gerus mev. Damon by 021 887 7149, of besoek Oom Polla se Winkel vir meer besonderhede.