Gaan na die HSS Tuisblad!
  Besoek F1 in skole se SA webwerf! Besoek Zeallous Racing se webwerf!
Stelloskoop en Mikroskoop

Algemeen

Stelloskoop se doel is:

  • om leerders te vermaak op 'n oorspronklike manier,
  • om gees te bou, en
  • om leerders in te lig oor gebeure.

Aanvankilk was Stelloskoop net die skoolkoerant, maar mettertyd is dit in 'n tydskrif met 'n glansvoorkoms omskep wat meer vermaak bied. Nou bevat dit ondermeer onderhoude, artikels oor kwessies waarmee die gemiddelde tiener te doen kry, asook ander interessante nuusbrokkies en artikels.

'n Susterpublikasie, Mikroskoop, het onlangs die lig gesien. Mikroskoop dien nou as die skoolkoerant wat elke twee weke uitkom (afhangende van fondse). Mikroskoop bevat meer aktuele berigte en verslae wat ten doel het om leerders in te lig oor gebeure, terugvoer te gee, en ook aan ouers nuus te verskaf. Dit word verniet aan leerders gegee, danksy die borge.

 

5de in Suid-Afrika!

Het jy geweet?

Stelloskoop het 'n 5de plek behaal in die landswye NSP-kompetisie wat jaarliks aangebied word deur Media24!


Stelloskoop en Mikroskoop

Argiewe