Onderwysers |
Me. Basson (BA)
Vak: Kuns
E-pos:
Mnr. L. Burger (BU)
Matrikuleer: Hoërskool Parel Vallei
Kinderjare: Somerset-Wes
Leuse: "Plaas al jou vertroue in die Here!"
Ontspanning: raakrugby, oefening
Kwalifikasies: B.Sc.(Ed.) Fisika
Vorige skole: Stellenbosch
Sport: rugby, krieket
Vakke: Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Wiskundige Geletterdheid
E-pos:
Mnr. A. Cruywagen (CR)
Matrikuleer: Hoërskool Porterville
Kinderjare: Porterville
Leuse: "Gaan groot of gaan huis toe!"
Ontspanning: vlieghengel, lees, kampering, natuurbewaring
Kwalifikasies: MDP (USB), SBP (USB), IRDP (USB), Nat. Dip. Tourism (CPUT)
Vorige skole: Hottentots Holland, Labori, asook Cape Peninsula University of Technology
Sport: rugby-organiseerder
Komitees: Sport-komitee
Vakke: Toerisme (vakhoof), Lewensoriëntering
E-pos:
Me. N. de Villiers (DE)
Matrikuleer: Hoërskool Outeniqua
Kinderjare: George
Leuse: "Leef elke dag voluit, entoesiasties en dankbaar."
Ontspanning: lees, draf
Kwalifikasies: B.A. met Musiek en Wiskunde (US), HOD (US)
Vorige skole: Strand (1983-4), Swellendam (1985-7), Franschhoek (1994), Hottentotsholland (1995), Stellenbosch (1996-)
Vak: Wiskunde
E-pos:
Me. M. Dicks (née Pieterse) (DS)
Matrikuleer: Eunice High School
Kinderjare: Parys / Bloemfontein
Leuse: "Where love reigns the impossible may be attained."
Ontspanning: Bergfietsry
Kwalifikasies: B.A., NOS, B.Ed.(Hons.)
Vorige skole: Stellenbosch
Sport: tennis, hokkie
Kultuur: koor
Vakke: MSW, Geografie
E-pos:
Me. R. du Plessis (DU)
Matrikuleer: Afrikaanse Hoërskool Germiston
Kinderjare: Germiston
Leuse: "Vind 'n seer plek en genees dit. Vind 'n probleem en los dit op."
Ontspanning: bestee tyd saam met familie
Kwalifikasies: HOD (Sek) (UP vir CHO), 1978
Vorige skole: Dr. EG Jansen (1978-81), Otjiwarongo (1982-5), Concordia Kollege (1985-8), Vorentoe (1989-93), Forida (1993-2001), Stellenbosch (2002-)
Sport: hokkie, tennis
Ander: Entrepreneurskap
Vak: Ekonomie (vakhoof)
E-pos:
Me. R.A. Faure (FA)
Matrikuleer: Hoërskool De Kuilen
Leuse: "Leef elke dag of dit jou laaste is."
Ontspanning: kamp, stap, bootry, swem en fliek
Kwalifikasies: B.Ed. (Intermediêre en Senior fase)
Sport: netbal-afrigter (o/19 C & D), tennisbestuurder (1ste seunsspan)
Projekte: Hanteer al die WKOD handboeke uitdeel en bestel daarvan.
Ander: Pro-Ed klaslyste
Vakke: Tegnologie, Afrikaans, Toerisme
E-pos:
Me. L. Hunlun (HU)
Matrikuleer: Hoërskool Vredendal
Kinderjare: Kaapstad en toe Vredendal
Leuse: "You must be the change you wish to see in the world." - Ghandi
Ontspanning: kitaar speel, lees en baie musiek luister
Kwalifikasies: B.A. met Drama en Engels, Diploma in Naturopatie en natuurlike gesondheid, Klassieke kitaar (graad 5), Radio-omroeper kursus
Vorige skole: Rhenish Girls' High
Kultuur: Toneelspel
Komitees: Kultuur
Projekte: ATKV toneelspel, interne toneelspel produksie
Vak: Drama, Kuns en Kultuur, Engels
E-pos:
Me. L. Jacobs (JC)
Matrikuleer: Oranje Meisieskool (Bloemfontein)
Kinderjare: Bloemfontein
Leuse: "Leef elke dag voluit!"
Ontspanning: lees, sport
Kwalifikasies: B.Sc.(Ed.)
Sport: netbal, tennis
Vak: Wiskunde
E-pos:
Me. E. Johnson (JO)
Vak: Musiek
E-pos:
Me. E. Joubert (née Punt) (JU)
Matrikuleer: Hoërskool Strand
Kinderjare: Strand
Ontspanning: slaap, sing, kitaarspeel, fliek, lees, kuns
Kwalifikasies: B.Ed.Psig, tans besig met M.Diac.(Spelterapie)
Sport: seuns hokkie o/18 spandbestuurder, seuns tennis 2de-span
Kultuur: GOSH
Projekte: Biblioteek
Vakke: Afrikaans, Lewensoriëntering
E-pos:
Me. E.T. Koen (KN)
Matrikuleer: Hoërskool Stellenbosch
Kinderjare: Stellenbosch
Leuse: "Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie."
Ontspanning: lees, fliek, Latin & ballroom dancing
Kwalifikasies: BA, HOD
Vorige skole: New Hall School (Essex, UK), Fairmont en Durbanville
Sport: tennis, netbal
Kultuur: Redenaars
Projekte: Mej. Viets
Ander: Interskole gees/sang, leerder data-vaslegging en punteverwerking
Vak: Engels (vakhoof: gr. 8 & 9)
E-pos:
Me. Y. Krause (KR)
Vak: Afrikaans gr. 8 & 9 (vakhoof)
E-pos:
Mnr. X. Kritzinger (KX)
Kultuur: Koor
Vakke: Kuns en Kultuur, Sang
E-pos:
Mnr. B. Malan (MN)
Matrikuleer: Hoërskool E.G. Jansen (Boksburg)
Kinderjare: Baie gelukkig...
Leuse: "Dis nie hoe jy val nie, dis hoe jy opstaan wat tel."
Ontspanning: visvang
Kwalifikasies: B.A.(Hons.)
Vorige skole: Fairland, Concordia
Sport: rugby, krieket
Vakke: Aardrykskunde (vakhoof), Sosiale Wetenskap, Geskiedenis
E-pos:
Me. C. Maree (née Botha) (MA)
Matrikuleer: Hoërskool Stellenbosch
Kinderjare: Oos-Londen, Stellenbosch
Ontspanning: tyd in natuur bestee, fliek, kook, lees
Kwalifikasies: B.A. met Taal en Kultuur, B.A.(Hons.) met Duitse Letterkunde en Kultuur
Vorige skole: Stellenbosch
Vakke: Engels, Duits
E-pos:
Mnr. I. Mocke (MC)
Matrikuleer: Hoërskool Standerton
Kinderjare: Kaapstad
Leuse: "As jy dink jy is moeg, dan kan jy nog ver gaan."
Ontspanning: draf, lees, hengel, tuinmaak
Kwalifikasies: B.Comm-status (Unisa), B.A.(Hons.) Voorligtingsielkunde (US), B.A.(Hons.) Geskiedenis (UP)
Vorige skole: Kwaggasrand Pretoria (1987), Bosmansdam (1989)
Sport: rugby, krieket
Komitees: Sport-komitee
Ander: Organiseerder (rugby & krieket)
Vakke: Rekeningkunde (vakhoof), EBW
E-pos:
Mnr. J.C. Mostert (MO)
Matrikuleer: Hoërskool Garies (1981)
Kinderjare: Namakwaland (plaas)
Leuse: "Die goeie onderwyser maak homself oorbodig."
Ontspanning: stap, lees, tuinmaak, uitstappies met gesin
Kwalifikasies: B.Sc Diere- en Plantkunde (US, 1987), HOD (US, 1989), B.Ed. Vakdidatiek Biologie Fundamentele Opvoedkunde + Iwwous Chemie (US, 1991)
Vorige skole: Garies (1989-90), Stellenbosch (1991-)
Sport: rugby, landloop, atletiek
Ander: Olimpiades, wetenskapklub omgewingsopvoeding, voorrade, veiligheid, dupliseerwerk, skoolrooster
Vak: Natuurwetenskappe (vakhoof)
E-pos:
Me. J.M. Muller (ML)
Matrikuleer: Hoërskool Ladysmith, KZN
Kinderjare: Ladysmith
Ontspanning: naaldwerk, verf
Kwalifikasies: BSE (HOD) (UP)
Vorige skole: Kempton Park, Pionier (Vryheid), Empangeni
Sport: netbal
Vak: Fisiese Wetenskappe (vakhoof)
E-pos:
Me. A.I. Nel (NE)
Matrikuleer: Hoërskool Sentraal Beaufort-Wes
Kinderjare: Op 'n plaas in die Groot Karoo, naby Loxton. (Ongelooflike tye! My broers boer nog albei en ek gaan gereeld daar kuier. Wat 'n voorreg vir my kinders om dit ook te kan ervaar!)
Leuse: "Jy bepaal jou eie bestemming. Wat jy saai, sal jy maai."
Ontspanning: Lees, stap, plaaslewe, avontuur, onthaal, naaldwerk, tuinmaak (kry net baie min tyd daarvoor!), en wag vir my kleinkinders!
Kwalifikasies: HNHOD en so 'n paar baie gepaste kort kursusse
Vorige skole: PJ Olivier (Grahamstad). My gade is verplaas Stellenbosch toe, toe bak ek vir die tuisbedryf terwyl my mooiste seuntjie klein was. So tussendeur afgelos by Bloemhof, Hottentots-Holland, en toe vir 11 jaar by Hoërskool Monument Park in Kraaifontein skoolgehou en lewenswysheid by baie stukkende kinders geleer wat tevrede was met baie min in die lewe en tog elke dag met 'n lied in die hart skool toe gekom het.
Sport: netbal, tennis, atletiek
Komitees: Spyseniering, ACSV (GOSH)
Projekte: Oggend tee, skemerkelkies, Matriekafskeide tot vervelens toe, groot aandfunksies by Kraaifontein.
Ander: alle ander vrolikhede waar kinders betrokke is!
Vak: Gasvryheidstudie (vakhoof). (Ek het voorheen ook huishoudkunde, tik, naaldwerk, bedryfsekonomie, biologie, toerisme en tegnologie onderrig.)
E-pos:
Me. J.M. Oosthuizen (OO)
Matrikuleer: Hoërskool Mafeking
Kinderjare: Noord-Kaap
Leuse: "Everything in life is either a gift, a lesson, or a practical joke!"
Ontspanning: reis, lees, stap in berge, kuier met vriende en familie,fliek en teaterbesoek, luister na musiek, goeie/slim grappe
Kwalifikasies: Associate in Arts (Andrew College, Cuthbert, Georgia, USA), M.Ed. (US)
Vorige skole: Bellville, Diamantveld (Kimberley), Gimnasium (Paarl), Stellenbosch (1980-)
Kultuur: Redenaars
Komitees: Opvoeding en Kultuur, OOV
Vak: Engels gr. 10 - 12 (vakhoof)
E-pos:
Me. Otto (OT)
Vakke: Geskiedenis, SW, Afrikaans
E-pos:
Me. W.B. Petersen (PE)
Matrikuleer: Hoërskool Stellenbosch
Kinderjare: Pniel
Leuse: "Never let the fear of striking out keep you from playing the game." en "What is popular is not always right and what is right is not always popular."
Ontspanning: swem, speel tennis, kuier met familie en vriende
Kwalifikasies: B.A. Taal en Kultuur, NOS
Vorige skole: Hoërskool De Kuilen (proef vir 1 kwartaal)
Sport: netbal
Kultuur: Toastmasters
Vak: Afrikaans
E-pos:
Me. H. Pretorius (née Loubser) (PR)
Matrikuleer: Hoërskool Bellville
Kwalifikasies: B.Ed.
Vorige skole: 2 jaar onderrig in Londen
Sport: netbal o/16-afrigter, tennis-liga organiseerder en spanbestuurder
Vak: Wiskunde Geletterdheid (vakhoof) en Wiskunde
E-pos: of
Mnr. N. Retief (RE)
Matrikuleer: Hoërskool Verwoerdburg (deesdae Centurion)
Kinderjare: Verwoerdburg (Centurion) net buite Pretoria
Leuse: "Moenie die lewe te ernstig opvat nie."
Ontspanning: gholf, lees, tuinwerk
Kwalifikasies: B.Sc.(MBK) MBK & Soölogie (US), HOD Vakdidatiek: Biologie, Algemene Wetenskap, LO (US), B.Sc.(Hons.) Soölogie (US)
Vorige skole: Stellenbosch (1998-)
Sport: 1ste seuns hokkiespan, atletiek
Komitees: Sport, atletiek, gholf
Ander: Hokkie organiseerder (seuns & dogters)
Vak: Lewenswetenskappe
E-pos:
Mnr. B. Schlechter (SH)
Matrikuleer: Hoërskool Keetmanshoop, Namibië (1972)
Kinderjare: Namibië (tot 2004)
Leuse: "Gee 120% of los dit! Moenie tyd mors nie!"
Kwalifikasies: B.A.
Vorige skole: Bosmansdam, Namakwaland, Keetmanshoop Privaatskool
Sport: o/19 rugby, atletiek
Vak: Afrikaans gr. 10 - 12 (vakhoof)
E-pos:
Me. M. van den Heever (VH)
Matrikuleer: Hoërskool Hugenote, Wellington
Kinderjare: Wellington
Leuse: "Entoesiasme is aansteeklik!" en "Almal soek omgee en liefde..."
Ontspanning: kyk TV: sport, flieks, super nanny
Kwalifikasies: B.Sc., HOD, B.Ed.
Vorige skole: Bellville, Adamantia (Kimberley), Parow, Zwaanswyk, Namakwaland (Springbok), Brackenfell, Stellenberg
Sport: netbal
Kultuur: MR
Komitees: Sport
Projekte: Internasionale uitruil
Vak: Wiskunde (vakhoof)
E-pos:
Mnr. A.J. van Wyk (VW)
Pos: Skoolhoof
E-pos: of
Me. M. van Zyl (ZB)
Matrikuleer: Hoërskool De Kuilen
Kinderjare: Kuilsrivier
Leuse: "Happy are those who dream dreams and are ready to pay the price to make them come true."
Ontspanning: tennis, lees, musiek, naaldwerk
Kwalifikasies: B.Sc. Botanie & Zoölogie (US), HOD Biologie & Algemene Wetenskap (US), B.Ed. (US)
Vorige skole: Wonderboom (1985-9), Stellenbosch (1990-)
Sport: netbal- & tennis-organiseerder
Komitees: Sport
Vak: Lewenswetenskappe (vakhoof)
Pos: Adjunk-hoof
E-pos:
Me. M. van Zyl (ZT)
Vakke: Engels, Afrikaans
E-pos:
Me. Y. van Zyl (ZR)
Matrikuleer: Hoërskool Bosmansdam
Kinderjare: Noordelike voorstede van Kaapstad
Leuse: "I do not teach my students, I only provide the conditions in which they can learn." - Albert Einstein
Ontspanning: mal oor sport, lees, musiek en my hond, Nickéé
Kwalifikasies: HOD(US)
Vorige skole: Hoërskool Franschhoek (14 jaar)
Komitees: Sportkomitee-lid
Projekte: Heelskoolontwikkeling, 2010 skoolrooster
Vakke: Rekeningkunde, EBW
Pos: Adjunk-hoof
E-pos:
Me. R. Victor (VI)
Matrikuleer: Hoërskool Stellenbosch
Kinderjare: Stellenbosch
Leuse: "Lekker lag is sóóóó goed vir jou!"
Ontspanning: draf
Kwalifikasies: B.Comm.
Vorige skole: Laerskool Stellenbosch
Sport: tennis, hokkie
Vakke: EBW, Wiskunde
E-pos:
Me. H. Zwamborn-Basson (ZN)
Matrikuleer: Hoërskool Stellenbosch
Kinderjare: Stellenbosch
Ontspanning: lees, tuinmaak
Kwalifikasies: B.Mus.(Klavier) (US), B.Mus.(Hons.) (US), M.Mus. (US)
Kultuur: Begeleiding
Projekte: Konserte, Kultuurweek
Vak: Musiek (vakhoof)
E-pos:
|
|